2 Weidingskampe
2 Waterkampe
11 Landekampe met veesuipings
Heiningdrade is goed
Aangeplante weiding - 12 HA
Gevestigde 7x gemengde grasse aangeplant
Rooi grond met klei
Besproeiing by lande 35HA
Watervoorsiening + - 25 boorgate
Ingelys besproeiing - 35HA
Damme - 2 x sement, 1 x groot gronddam
Woonhuis -
Studeerkamer, 5 Slaapkamer, Tv kamer, Musiekkamer, Kombuis, 3 Badkamers, Onthaal, Sonkamer, Opwas en Spens
6 store + - 1600 vk
3 werkershuise
Drukgang, laaibank & krale - Bees & Skaap
6 Perdestalle met perdering
Krag - 50 KVA
10KVA Solar net vir die huis
Reenval - 450mm
Lusern - 2HA 4jr
3 Toring Talbert spulpunt 10HA
3HA Gemengde gras weiding, res word afgewissel met somer/winter voere
15HA Gouekoppel pype en wheelmoves
Groen voerkas & groente tonnel
Plaas kan lopende verkoop word, word tans met skaap en bees geboer
Geen grondeise of verblyfsreg
Maandae & Dinsdae vir huiskyk