R 3 150 000
Farm for Sale in Kimberley Rural
88ha Leefstylplaas te koop
Hierdie netjiese 88ha leefstylplaas, geleë Kimberley, bied die perfekte kombinasie van rustige plaaslewe en gerieflike toegang tot die stad. Die eiendom is ideaal vir kleinskaalse boerdery, veeproduksie of as 'n rustige plattelandse toevlug.
Water en infrastruktuur:
...
88ha Leefstylplaas te koop Hierdie netjiese 88ha leefstylplaas, geleë Kimberley, bied die perfekte kombinasie van rustige plaaslewe en gerieflike t...