Validation Header

Validation desc

Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 39

R 68 000 000 Bond Calculator

Farm for Sale in Upington Rural

Upington, Upington Rural


Farm for Sale in Upington Rural

Upington, Upington Rural

3 2
Erf Size: 9 088 ha

Farm for sale in Upington

UITSONDERLIKE KALAHARI WILD- EN VEEPLAAS – GOUE MYL LANGS DIE MOLOPORIVIER Hierdie indrukwekkende 9 088 ha wild-, bees- en skaapplaas is geleë in die hart van die Kalahari langs die gewilde Moloporivierstelsel en vorm deel van die bekende “Golden Mile”-gebied – een van die mees gesogte dele van die Kalahari wat tans beskikbaar is. Die plaas bied pragtige, ongerepte Kalahari-veld met rooi duine, ikoniese kameeldoringbome en uitstekende natuurlike weiding. Die eiendom is ideaal geskik vir bees- en skaapboerdery, wildsboerdery of die ontwikkeling van ’n eksklusiewe jag- en ekotoerismebestemming. Die ligging naby die Botswana-grens verhoog die waarde en aantrekkingskrag van hierdie unieke eiendom, veral vir beleggers en kopers wat op soek is na ’n premier Kalahari-eiendom met ontwikkelingspotensiaal. WOONHUISE & VERBETERINGS Huis 1 2 Slaapkamers 2 Badkamers Oopplan kombuis en leefarea Groot toegeboude stoor naby die woning Onderdak braai-area Netjiese gevestigde tuin Krag: 8 KVA sonkragstelsel en Eskom voorafbetaalde punt Huis 2 3 Slaapkamers 2 Badkamers (waarvan een en-suite is) Oopplan kombuis, eetkamer en TV-kamer Stoep met ingeboude braai Pragtige uitsig oor die plaas vanaf verhoogde ligging Krag: 8 KVA sonkragstelsel Werkershuis 3 Slaapkamers 1 Badkamer 1 Leefarea Krag: Eskom voorafbetaalde punt BOERDERY & INFRASTRUKTUUR Drakrag: ±1 GVE per 18 ha 20 Goed beplande kampe 3 / 4 / 5-kamp wisselweidingstelsel Elke kamp beskik oor eie waterpunt Volledige beeshanteringsfasiliteite en krale Abattoirfasiliteit met koelkamers vir wildsvleisverwerking Slaap- en onthaalgeriewe in die veld vir jagters WATERVOORSIENING Kalahari-Oos waterpyplyn vanaf Kathu loop deur die plaas Serwituutboorgat naby die eiendom Betroubare waterverspreiding na al die kampe WILD OP DIE PLAAS Oryx – ±60 Eland – ±8 Springbokke – ±300 (Wildgetalle kan wissel volgens seisoen en tyd van die jaar.) LIGGING Grens aan Botswana ±100 km vanaf die Kgalagadi Oorgrenspark ±102 km vanaf Van Zylsrus ±77 km vanaf Askham Hierdie besonderse Kalahari-eiendom bied ’n skaars geleentheid om ’n groot, veelsydige plaas met uitstekende infrastruktuur, betroubare water en groot ontwikkelingspotensiaal te bekom. Ideaal vir ’n kommersiële boer, belegger of koper wat ’n eksklusiewe leefstyl- of jagbestemming wil ontwikkel in een van die Kalahari se mees gesogte gebiede.

Property Overview

Listing Number
117199274
Type of Property
Farm
Size of farm
9 088 ha

Facilities

Bedroom
3
Bathroom
2
Kitchen
1
Office/study
1
Family/TV Room
1

External Features

Garage
1
Parking
1
Garden
1
Outbuilding
1

Building

Solar
Solar Panels

Farm Details

Distance From Town
0Km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.
https://images.prop24.com/317712577/Fit450x225

Pelser Real Estate

Latest Listings


  • 2 Bedroom House for Sale in South Ridge, Kimberley
    R 1 280 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Hillcrest, Kimberley
    R 2 740 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Roylglen Gardens, Kimberley
    R 1 395 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Verwoerdpark, Kimberley
    R 1 980 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Klisserville, Kimberley
    R 1 495 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.