Validation Header

Validation desc

Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
0 of 8

R 2 450 000 Bond Calculator

Farm for Sale in Reivilo Rural

Reivilo, Reivilo Rural


Farm for Sale in Reivilo Rural

Reivilo, Reivilo Rural

0
Erf Size: 489 ha

Farm for sale in Reivilo

489 Ha Veeplaas te Koop – Reivilo Omgewing Hierdie 489 ha binne-veeplaas bied 'n uitstekende geleentheid vir veeboere wat op soek is na 'n bekostigbare en funksionele plaas in die Reivilo-omgewing. Die plaas is verdeel in 4 kampe en beskik oor 'n drakrag van ongeveer 1 GVE per 10 ha, wat dit geskik maak vir bees- en skaapboerdery. Verbeterings: * 4 kampe * 2 sinkdamme * 1 windpomp * Werkershuis * Stoortjie vir lek en toerusting * Veehanteringsgeriewe wat geringe aandag benodig Die natuurlike weiding bestaan uit gemengde soetgras en rooigras, met Vaalbos wat op dele van die plaas voorkom. Die veld bied goeie natuurlike weiding en is ideaal vir 'n volhoubare veeboerdery. Kontak ons vandag om hierdie uitstekende veeboerderygeleentheid te besigtig.

Property Overview

Listing Number
117498034
Type of Property
Farm
Size of farm
489 ha

Farm Details

Distance From Town
0Km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.
https://images.prop24.com/317712577/Fit450x225

Pelser Real Estate

Latest Listings


  • Farm for Sale in Zeerust Rural, Zeerust
    R 5 000 000

  • 5 Bedroom House for Sale in Heilige Akker, Potchefstroom
    R 3 207 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Ottosdal
    R 490 000

  • 5 Bedroom House for Sale in Bloemhof
    R 1 370 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Christiana
    R 380 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.