Validation Header

Validation desc

Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
0 of 18

R 9 760 000 Bond Calculator

Farm for Sale in Griekwastad Rural

Griekwastad, Griekwastad Rural


Farm for Sale in Griekwastad Rural

Griekwastad, Griekwastad Rural

0
Erf Size: 2 424 ha

Farm for sale in Griewastad

2424.61 ha Vee-, Wild- en Pekanneutplaas te Koop –Griekwastad Hierdie uitstekende 2 424.6094 ha plaas is ideaal geleë in Griekwastad. Die eiendom bied uitstekende potensiaal vir skaap-, bok-, bees- en wildboerdery, met gevestigde infrastruktuur en 'n jong pekanneut-aanplanting wat toekomstige inkomste kan genereer. Die plaas is reeds toegekamp en beskik oor ongeveer 14 km wildheining (2.4 m hoog), wat dit ideaal maak vir wildbestuur. Daar is 14 kampe, 17 waterpunte (krippe), 5 boorgate, 2 windpompe en 4 sonpompe wat betroubare water aan die plaas voorsien. Verbeterings sluit in: Werkershuis met 4 vertrekke 2 klein huiskampies 2 groot sementdamme (benodig aandag) Pekanneutaanplanting: 4 ha geregistreerde waterregte (Reg. No. 25003148) Ongeveer 800 pekanneutbome teen 6 x 6 m plantspasiëring Sonkrag mikrobesproeiingstelsel Kultivars: Wichita, Pawnee, Choctaw, Navaho, Western Schley en Ukulinga Ouderdom van bome: 130 bome – 3 jaar 370 bome – 6 jaar 300 bome – 8 jaar en ouer Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir die koper wat op soek is na 'n goed geleë gemengde boerdery met gevestigde infrastruktuur, wildpotensiaal en 'n groeiende pekanneutbedryf.

Property Overview

Listing Number
117498244
Type of Property
Farm
Size of farm
2 424 ha

External Features

Outbuilding
1

Building

Backup Water
Borehole

Farm Details

Distance From Town
0Km

Education

Volop Intermediate School
12.73km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.
https://images.prop24.com/317712577/Fit450x225

Pelser Real Estate

Latest Listings


  • 3 Bedroom House for Sale in South Ridge, Kimberley
    R 1 480 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Belgravia, Kimberley
    R 2 450 000

  • 5 Bedroom House for Sale in Brandvlei
    R 18 500 000

  • 2 Bedroom House for Sale in De Beers, Kimberley
    R 725 000

  • 5 Bedroom Farm for Sale in Upington Rural, Upington
    R 26 500 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.